CC Kids

Die CC KIDS span wil alle kinders met oop arms verwelkom elke Sondag. Ons bied ‘n weeklikse kinderprogram aan wat tydens die diens plaasvind. Ons hart is om ‘n pad te stap saam met elke kind wat deel is van CC KIDS en ons gebed is dat hulle weekliks meer en meer soos Jesus lyk.

Ouderdom

2-jariges - Graad 7

Tye

Sondae oggende tydiens die diens (09:30 - 10:30)

Registreer

REGISTRASIEVORM

Kontak gerus ons kantoor vir verdere navrae.