CC Manne Bediening

CC Manne

Die manne van die gemeente kom weekliks bymekaar op Woensdae voor die son opkom. Die gedagte is om saam Bybel te lees en saam te luister. Natuurlik word daar lekker koffie gedrink en gekuier. Hierdie is ‘n pad wat jy nie aan iemand kan verduidelik nie, maar dit is iets om te beleef.



Woensdae

Tyd: 05:00 - 06:00
Plek: Corpus Christi Auditorium
Kontakpersoon: Peet Venter