Hartklop
Vrydae aande is ‘n geleentheid vir al ons tieners om bymekaar te kom. Tiener-wees is van die mees komplekse fases van die lewe. Ons wil jou nooi om te kom deel in daai kompleksiteit. Kom ontspan, kom vra vrae, kom lag, kom huil. Die mees belangrikste is om deel te wees en nie lewe alleen te doen nie. So, kom skakel in op ‘n Vrydag. Alle tieners vanaf 13-18 jarige ouderdom is welkom.
Vrydae
Tyd: 18:00 - 20:00
Plek: Hartklopkamer
Kontakpersoon: Ruan Olivier







